Upington Accommodation, News, Events and Reviews Upington Accommodation, News, Events and Reviews
Blind man hits 322.5km/h (http://www.upington.biz/blog/2009/10/08/blind-man-hits-3225kmh/) October 8, 2009 Upington - A South African man set a new world land speed record for the blind in Upington on Tuesday, when he reached a speed of 322.5km/h in a Mercedes-Benz SL 65 Black series. Hein Wagner, who was born blind, is a motivational speaker from Durbanville. In 2005 Wagner became the first South African to set a [...] 100m in high heels (http://www.upington.biz/blog/2009/10/05/100m-in-high-heels/) October 5, 2009 [ October 24, 2009; 11:00 am to 4:00 pm. ] KANSA in die Upington/Kalahari streek & Oosterville Drankwinkel bied met trots aan: "100m in high heels" Ons beoog om op 24 Oktober 2009 'n nuwe Guiness Book of records op te stel vir die meeste persone(200) wat 100m gaan hardloop met high heels tbv borskanker.,Omdat dit 'n nuwe rekord gaan wees moet ons die getalle ingee [...] Journey Of Hope Besoek Upington (http://www.upington.biz/blog/2009/10/05/journey-of-hope-besoek-upington/) October 5, 2009 [ October 21, 2009; ] 1 uit elke 27 vroue word tans met borskanker gediagnoseer en die Journey of Hope is 15 vroue, almal borskanker “survivors” wat in die begunstigde posisie was om rekonstruksie te kon ondergaan na afloop van hul mastektomies. Die vroue pak amper 2 200km met Harley Davidsons aan met 2 doelwitte voor oë, die een is om [...] Potjiekos kompetisie No 3. 24 Oktober 2009 (http://www.upington.biz/blog/2009/10/05/potjiekos-kompetisie-no-3-24-oktober-2009/) October 5, 2009 [ October 24, 2009; ] Dit is weer tyd om te sien wie is die Potjiekos Koning! Oosterville Drankwinkel bied op 24 Oktober 2009 sy 3de Potjiekos Kompetisie aan, weer op die skougronde, Upington. Verlede jaar was ʼn groot sukses en kon ons 12 skape en ʼn 18 kg wors aan Oranjehof Ouetehuis skenk, hierdie jaar gaan die opbrengs aan [...] Cocktail Relay Launch (http://www.upington.biz/blog/2009/10/03/cocktail-relay-launch/) October 3, 2009 [ October 7, 2009; 6:30 pm to 9:30 pm. ] 7 Oktober 2009 Venue Protea Hotel 18:30 - 19:00 Moenie dit mis nie – RSVP asseblief deur ‘n e-mail te stuur na cstad...@cansa.org.za of skakel 054-3324937 of sms jou spannaam/besigheidsnaam na 0823369189. Html version of this mail -> http://www.upington.biz/blog/wp-content/plugins/mailpress/mp-includes/action.php?action=mail_link&view=15ade9041c6f690fa1df9be99f926f40&id=814 this mail is brought to you by MailPress Unsubscribe ? -> http://www.upington.biz/blog/wp-content/plugins/mailpress/mp-includes/action.php?action=mail_link&del=15ade9041c6f690fa1df9be99f926f40